Skip to main content

Rialda Zeelie van Centurion het tydens Die Waarheid se Dig- en Skryfkompetisie met die toekenning as algehele wenner weggestap. Rialda was tweede in beide die afdelings vir digters en skrywers en het haar toekenning tydens ‘n spoggeleentheid in Parys ontvang.

Leave a Reply

error: Content is protected !!