Skip to main content

Almal is bewus van die hitte wat gedurende die dag en die nag ondraaglik hoog is.

Algemene gevolge van hittegolwe op mense is dehidrasie wat kan lei tot bewusteloosheid of dood, waterpokkies, hitte-uitslag en sielkundige stres.

Om die huidige klimaatstoestande die hoof te bied, raai kenners die volgende aan:

  1. Drink meer water om gehidreer te bly.
  2. Hou ‘n waterbottel byderhand om jou te herinner om water te drink.
  3. Vermy alkoholiese en kafeïenhoudende drankies gedurende hierdie tyd.
  4. Verminder die verbruik van voedsel wat hoog is in proteïene (bv. rooivleis) aangesien dit metaboliese hitte verhoog.
  5. Eet vars vrugte en groente wat beter opsies is.
  6. Monitor jou bloeddruk om seker te maak dit is binne die normale omvang.
  7. Bly soveel as moontlik binne (in jou huis of kantoor) tussen 12:00 en 15:00 elke dag.
  8. Neem koel storte voor jy saans gaan slaap
  9. Geen suikerdrankies en geen soet kos nie nie; dit kan tot beroerte lei.

Kom ons streef daarna omdat ons lewe daarvan afhang.

Deel gerus die inligting met almal wat jy ken.

Leave a Reply

error: Content is protected !!