Skip to main content

Die geskorste KwaZulu-Natalse streekhofpresident, Eric Nzimande, het in die hof verskyn op aanklagte van korrupsie omdat hy na bewering waarnemende landdrosposte verkoop het.

Luidens die akte van beskuldiging word Nzimande daarvan aangekla dat hy omkoopgeld van altesame R238 260 aanvaar het van prokureurs wat hy aanbeveel het vir die poste tussen 2012 en 2015.

Nzimande het sy eerste verskyning in die Durbanse landdroshof gemaak.

Leave a Reply

error: Content is protected !!