Skip to main content

’n Pretoriase motorfietsryer word gevang terwyl hy 284 km/h ry op sy Suzuki-motorfiets op die R59

Op 20 November 2005 om 6:42 het ‘n Pretoriase motorfietsryer nuus gemaak toe hy gevang is terwyl hy teen ‘n spoed van 284 km/h op die R59 suid naby Kliprivier in Ekurhuleni gery het.

Die motorfietsryer se verskoning om so vinnig te ry, was dat hy laat was vir ‘n byeenkoms. Die man is van roekelose en nalatige bestuur aangekla.

Hy is later op borgtog van R1 000 vrygelaat. Geen ander oortreder is toe nog ooit betrap terwyl hy so vinnig in die Ekurhuleni-distrik gery het nie. Padongelukke weens roekelose bestuur het ontstellend algemeen in Suid-Afrika geword.

Leave a Reply

error: Content is protected !!