Skip to main content

In Kaapstad is Search and Rescue SA (Sarza) vrywillige werkers met ‘n vuurwapen beroof deur ‘n man vir wie húlle vroeër gemaan het om nie alleen op Leeukop te stap nie.

Die voorval het plaasgevind nadat die span ‘n beseerde stapper bygestaan het en teruggestap het na die parkeerterrein. Die man het ‘n geweer uitgepluk en hulle beroof. Die vrywilligers was besig met ‘n Wildernissoek-en-reddingsoperasie.

Leave a Reply

error: Content is protected !!