Skip to main content

Springs CAS 333/11/2023

Naam: Gerhard Cloete

Ouderdom: 66

Beide Gerhard en sy voertuig word vermis na ‘n inbraak by sy huis in Selcourt, Springs tussen 12h00 en 18h00 op Donderdag 16 November 2023.

Gerhard het ‘n oogoperasie gehad, so sy linkeroog is blou en geswel.

Voertuigreg: JPN 328 NW – Silwer Ford Ranger, enkelkajuit vol duike en skrape.

Indien jy enige inligting het kontak asseblief SAPS Springs – 011 365 5700, saaknommer: CAS 333/11/2023

Of sy seun Quintin Botha – 083 715 7331

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!