Die eerste Indiërs kom in Natal aan
Die eerste Indiërmense in Suid-Afrika het na verneem word aan boord van die Truro van Madras aangekom om in die suikerrietplantasie in Port-Natal te gaan werk.
Die groep het bestaan uit 197 mans, 89 vroue en 59 kinders. Hulle was gekontrakteerde arbeid. Die rede waarom die Nederlanders arbeid ingevoer het, is omdat die swart Afrikane nie bereid was om vir hulle te werk nie.
Die meeste Indiërs het aan die einde van hul termyn na Indië teruggekeer, maar ‘n paar ander het agtergebly. Diegene wat gebly het, het hulself vinnig gevestig as nywerheids- en spoorwegwerkers, klerke en tolke. Vandag het die stad Durban in Kwazulu-Natal die hoogste bevolking van Indiërmense buite Indië.
Bron: SAHO