Skip to main content

Die Waarheid Media wil elke dag een kortverhaal plaas vir ons lesers. As jy dalk ‘n kortverhaal wil voorlê (1000-1100 woorde), stuur dit gerus na authoritiz1@gmail.com

Stories wat gekeur word, sal daagliks op Die Waarheid se Facebook-blad verskyn sodat ons lesers dit kan lees en daarvoor kan stem (duimpies gooi en kommentare tel).

Die wenstorie vir die week (Vrydag tot Woensdag) sal dan op ‘n Donderdag op Die Waarheid Radio voorgelees word. Een van die stories wat voorgelees word sal dan uiteindelik as ‘n wenner aangewys word deur júlle, ons lesers en luisteraars.

Die storie wat die meeste kommentare/lesers vir die maand kry, sal ‘n kontantprys van R1000.00 ontvang.

Julle kan ook by ons dig- en skryfgroepe aansluit, asook ons Akademie waar ons mense help om te leer dig en skryf. Die skakels:

https://www.facebook.com/groups/993537684068068

https://www.facebook.com/groups/1025433287504287

https://www.facebook.com/groups/119605662102986

Laat waai!

Leave a Reply

error: Content is protected !!