Skip to main content

‘n Brand het in die Plastic View informele nedersetting in Pretoria uitgebreek en honderde mense dakloos gelaat.

Die Stad Tshwane se nooddienste het op die voorval, wat 45 informele huisies behels het, gereageer en daarin geslaag om die brand te blus. Een persoon is vir rookinaseming en beserings behandel, terwyl drie ander ligte beserings opgedoen het.

Die oorsaak van die brand word nog ondersoek.

Leave a Reply

error: Content is protected !!