Skip to main content

Alle vee-eienaars in Frankfort, Villiers, Cornelia, Tweeling en ander omliggende areas wat beeste oor die laaste paar maande verloor het, word versoek om vandag om 09:00 by Villiers SAPD aan te meld, óf die onderstaande nommer te skakel.

‘n Spekulant van Villiers is gister gearresteer ingevolge art 2 van die Wet op Veediefstal, en daar word vermoed dat nóg gesteelde vee op sy grond kan wees.

Indien jy in daardie areas woon en vee verloor het, kontak asseblief vir Peet Swanepoel, Provinsiale Koördineerder vir die Privaat Ondersoekers in die Vrystaat op 076 583 8649.

Leave a Reply

error: Content is protected !!