Skip to main content

Die akteur George Ballot is vanoggend dood in sy huis op Riebeeck-Kasteel aangetref. Die oorsaak van sy dood is waarskynlik ‘n hartaanval of aneurisme.

Ballot was 77.

Hy was veral bekend vir sy rol as Skollie in die TV-reeks Vyfster.

Leave a Reply

error: Content is protected !!