Skip to main content

Steve Harwell, ‘n stigterslid en voormalige leier van die Amerikaanse rockgroep Smash Mouth, veral bekend vir die treffer Walkinon the Sun, is gister oorlede.

Harwell, wat die afgelope tyd in hospiessorg was, was 56 jaar oud.

Hy is by sy huis in Boise, Idaho, dood “omring deur familie en vriende”, het Smash Mouth se bestuurder, Robert Hayes, aan Rolling Stone gesê.

Leave a Reply

error: Content is protected !!