Skip to main content

Regter Sisi Khampepe is aangewys as voorsitter van ‘n kommissie van ondersoek na die dodelike Marshalltown-brand wat die lewens van meer as 70 mense geëis het. Die afgetrede regter van die Grondwethof sal deur advokaat Thulani Makhubela en Vuyelwa Mathilda Mabena bygestaan word.

Panyaza Lesufi, premier van Gauteng, het gister verduidelik dat die kommissie die voorkoms van gekaapte geboue in Johannesburg sal ondersoek, wat die noodlottige brand veroorsaak het en wie verantwoordelik gehou moet word vir die tragedie.

Leave a Reply

error: Content is protected !!