Skip to main content

68 mense is na bewering dood en 43 ander is beseer toe ‘n brand vanoggend by ‘n gebou in die Johannesburgse middestad uitgebreek het.

Die brand wat die gebou op die hoek van Albert- en Delversstraat verwoes het, het omstreeks 01:30 uitgebreek. Die oorsaak van die brand is nog nie vasgestel nie. Reddingswerkers is steeds op die toneel. Die moontlikheid dat nóg lyke gevind sal word, word nie uitgesluit nie.

Leave a Reply

error: Content is protected !!