Skip to main content

Gister omstreeks 08:00 is inligting ontvang oor 2 trokke vol vleisprodukte wat tydens ‘n gewapende rooftog gesteel is.

Tydens patrollering van Alexandra het ‘n taktiese span gesien hoe vleis van ‘n bakkie afgelaai word. Twee verdagtes het probeer om van die toneel te vlug. Beide is in hegtenis geneem. Een van die verdagtes het inligting bekend gemaak wat gelei het tot die ontdekking van 6 vuurwapens, ‘n bakkie wat gebruik is om die vleisprodukte te vervoer, ‘n sein-‘jammer’ en andere gesteelde items.

Leave a Reply

error: Content is protected !!