Skip to main content

Padwerke wat heelwat ontwrigtende stop-ry-sones tot gevolg sal hê skop vandag op die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad af, het die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (SANRAL) bekend gemaak.

Die werk sal na verwagting tot in Mei volgende jaar duur en 60 km/h-perke sal tot dan in plek wees.

Die N1 stop-ry padwerke vorm deel van SANRAL se periodieke instandhouding, insluitend voorbehandeling en herseël van die pad.

Leave a Reply

error: Content is protected !!