Skip to main content
Die dorp Victoria-Wes word gestig onder die naam Victoria, vernoem na koningin Victoria

Victoria-Wes is ‘n klein dorpie in die Wes-Kaap. In 1844 het die NG Kerk ‘n plaas in die omgewing gekoop en dit Victoria genoem, na koningin Victoria. Dit is in 1855 na Victoria-Wes herdoop, om dit te onderskei van die distrik in die Oos-Kaap met dieselfde naam. Vandag het die dorp ‘n bevolking van net meer as 11 000. Dit is ‘n florerende klein dorpie met ‘n bloeiende skaapboerderybedryf. Die dorp spog met baie besienswaardighede wat ‘n natuurreservaat, museum en ‘n drukkery insluit wat onaangeraak gebly het sedert dit in 1876 gebou is.

 

Bron: SAHO

Leave a Reply

error: Content is protected !!