Skip to main content

Die Brasiliaanse boomspringer (Bocydium globulare) lyk soos iets wat van ‘n onbekende planeet af kom vanweë die ongewone bolvormige aanhangsels wat uit sy toraks groei. Dit is nie duidelik  of dit daar is om roofdiere af te skrik nie.

Hierdie snaakse insekte leef op die sap wat hulle uit die onderkante van blare suig.

Wyfies lê hul eiers meestal direk in plantweefsels.

Hulle kom oral in die wêreld behalwe die Arktiese gebiede voor.

Leave a Reply

error: Content is protected !!