Skip to main content

Verskeie voertuie waarvan een ‘n Toyota Fortuner is, is erg beskadig in die vroeë oggendure nadat hulle teen ‘n koei vasgery het net voor die piek van Van Reenenspas.

Verskeie trokke is ook beskadig.

Geen verdere besonderhede is tot dusver bekend nie.

Padverbruikers word gemaan om versigtig te wees totdat opruimwerk plaasgevind het.

Leave a Reply

error: Content is protected !!