Skip to main content

Die Suid-Afrikaanse krieketspeler Jonathan ‘Jonty’ Rhodes is gebore

Die Suid-Afrikaanse regshandige kolwer, Jonathan Neil Rhodes, is op 27 Julie 1969 in Pietermaritzburg, Natal Provinsie (nou bekend as Kwazulu Natal) gebore.

Beter bekend as “Jonty”, het hy vir homself ‘n glorieryke plek in die wêreld van krieket besorg ná sy duikslag om Pakistan se Inzamam-ul-Haq gedurende die 1992 Wêreldbeker uit dié wedstryd te haal.

Bron: SAHO

Leave a Reply

error: Content is protected !!