Skip to main content

As jy iemand IS of KEN wat die slagoffer van roof op die N2-snelweg was of as jou voertuig beskadig is weens rotse wat in die pad gelê het, kontak asseblief die Cato Manor, Durban, polisiestasie.

Die betrokke verdagtes is daar in aanhouding en die polisie benodig julle inligting vir die saak wat geopen is.

Leave a Reply

error: Content is protected !!