Skip to main content

Die ouditeur-generaal van Suid-Afrika (OGSA) is die hoogsbetaalde openbare ampsdraer en verdien ‘n salaris van R5,2 miljoen per jaar.

Dit is hoër as die begrote maksimum salaris vir die president. Die begroting vir president Cyril Ramaphosa het ‘n salarisverhoging tot R4,6 miljoen oor die volgende paar jaar geraam.

Leave a Reply

error: Content is protected !!