Skip to main content

Switserse navorsers het met die hulp van tegnologie daarin geslaag om bo-op ‘n berg weerlig te gelei met die hulp van ‘n laser.

Die doel van hierdie eksperiment is om mense in die toekoms te beskerm.

Hulle het ‘n kragtige laserstraal die lug ingestuur tydens ‘n hewige donderstorm, en dit het alle verwagtinge oortref. Die laser het die weerligstraal aangetrek en na die metaalpaal waaraan dit (die laser) geheg was, herlei. Dit sou andersins iewers anders getref het.

Leave a Reply

error: Content is protected !!