Skip to main content

Michael Ethan Bevan, wat op 2 Julie vermis geraak het, is gister ongedeerd in Northmead Benoni gevind nadat hy glo die nag in iemand se tuin deurgebring het.

Die hele Oosrand was in rep en roer om te help om hom te vind, en byna elke WhatsApp-groep in hierdie gebied het sy foto versprei.

Die Waarheid wil almal bedank wat by die seun se soektog betrokke was.

Leave a Reply

error: Content is protected !!