Skip to main content

Prins Mangosuthu Buthelezi se ongeoorloofde uitsprake oor die Zoeloe-koning se gesondheid het nou weer hernude wrywing tussen die IVP en die ANC laat ontstaan.

Dìt nadat die voormalige premier van KZN, Zweli Mkhize, deur die ANC aangesê is om as bemiddelaar tussen Zoeloekoning Misizulu ka Zwelithini en Buthelezi op te tree.

Beide die IVP en die ANC beskuldig mekaar dat hul polities probeer baat deur die interne twis tussen die koning en Buthelezi met die 2024 algemene verkiesing wat om die draai is.

Leave a Reply

error: Content is protected !!