Skip to main content

Het jy geweet dat grondboontjiebotter nie net ‘n lekkerny is vir ‘n snytjie of twee brood nie?

Dan Frost, ‘n wetenskaplike van die Bayerisches Geoinstitut in Duitsland, het die toestande van die Aarde se mantel bestudeer en dit op allerhande maniere in sy laboratorium nageboots. Die hoë druk van die Aarde se mantel kan glo suurstof uit koolstofdioksied stroop, en sodoende koolstof as eindproduk lewer, wat dan op sy beurt ‘n diamant vorm. Aangesien die lekker toebroodjiesmeer reeds ryk is aan koolstof, kon Frost dit dus in ‘n blink, hoëwaarde ‘klippie’ omskep.

Leave a Reply

error: Content is protected !!