Skip to main content

Deesdae het elke tweede man ‘n baard, maar daar is mense wat ‘n vrees het vir baarde, hetsy aan hul eie of aan ander mense se gesigte. Dit word pogonofobie genoem.

Boonop help ‘n studie wat in 2018 gedoen is, hierdie vrees aan. ‘n Navorsingstuk gepubliseer in die joernaal European Radiology het bewys dat baarde “aansienlik hoër” hoeveelhede bakterieë in het as wat honde het.

Leave a Reply

error: Content is protected !!