Die stad eThekwini het verskeie strande in Durban gesluit weens kommer oor die watergehalte in die voortslepende rioolkrisis. Dit is nie seker wanneer hierdie strande weer sal open nie.
Durban, eens ‘n gewilde toeristebestemming, het dramaties agteruit gegaan oor die afgelope jare weens vrot ANC-bestuur en korrupsie.