Volgens ’n Sweedse wiskundige is daar meer as 175 000 verskillende maniere om ’n das te knoop. ‘n Vorige studie het die getal op 85 gereken. Die nuwer studie het glo baie variante in ag geneem wat die vorige een nie gedoen het nie, en daar is glo ‘n ‘dasknoop-genereerder’ geskep om mense verskillende variasies te leer.
Fotokrediet: Pinterest