Skip to main content

Adjunkpresident Paul Mashatile leef al vir jare soos ‘n koning met die hulp van ‘vriende’ wat miljarde met staatskontrakte verdien.

Dit sluit selfs vakansieverblyf in luukse huise, asook betalings aan ‘vriendinne’ in.

Na berigte baat hy by bates wat in weldoeners en vriende – waaronder lede van die “Alex Mafia” – se name geregistreer is.

Leave a Reply

error: Content is protected !!