Skip to main content

Regter-president John Hlophe is in April 2021 skuldig bevind aan growwe wangedrag nadat hy twee konstitusionele hofregters probeer ompraat het om tydens ‘n korrupsieverhoor in die guns van die voormalige ANC-president Jacob Zuma te beslis aangaande ‘n lasbrief-dispuut.

Ná ‘n mislukte poging deur Hlope om sy wangedragklag tersyde te laat stel, is hy verlof toegestaan om teen die uitslag appèl aan te teken.

In sy stryd om sy skorsing te betwis, het sy appèldatum verstryk. Hlope voer aan dat die staat die finansiering van sy regskoste vir sy appèlstryd onregmatig gestaak het.

 

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!