Skip to main content

Die wêreld se kleinste legkaart bevat 234 van die kleinste stukkies wat ooit gesny is. Verbasend genoeg is die voltooide legkaart slegs 10cm x 15cm, dieselfde grootte as ‘n tipiese foto!

Om mense te help om die klein stukkies te bou, bevat die wêreld se kleinste legkaart ‘n plastiese knyptangetjie. Die geskatte tyd om só ‘n klein legkaart te voltooi, is 45-60 minute.

Leave a Reply