Skip to main content

Tina Turner, die baanbreker-rock’n’roll-ster wat in die 1980’s ‘n pop-ikoon geword het, is op 83-jarige ouderdom ná ‘n lang siekbed oorlede. Sy het die afgelope paar jaar aan swak gesondheid gely, is in 2016 met dermkanker gediagnoseer en het in 2017 ‘n nieroorplanting gehad.

Nadat sy haar loopbaan in die vroeë 1980’s uit die as laat opstaan het, het sy dit na nuwe hoogtes geneem en een van die wêreld se grootste musieksterre geword.

Leave a Reply

error: Content is protected !!