Skip to main content

Volgens Numbeo.com sal ‘n gesin van vier se beraamde maandelikse koste R32 887.70 beloop sonder huur/verbandfooie. ‘n Enkelpersoon se beraamde maandelikse koste is R9,634.20 sonder huur/verbandfooie.

Bogenoemde hang ook af van jou aantal afhanklikes, akkommodasiesituasie (woon alleen, deel ‘n woonstel, asook nutsdienste) en leefstyl (gimnasium lidmaatskap, roker, alkohol drinker ens).

Leave a Reply

error: Content is protected !!