Skip to main content

‘n Houttrok het vir ure se vertraging op die R21 gesorg toe dit vroeër vandag op die N12 Oos by die R21 Noord na Pretoria en OR Tambo Lughawe se afrit omgeslaan het.

Slegs een baan was oop vir motoriste wat daardie roete moes ry. Dìt het veroorsaak dat verkeer vir kilometers opgedam was.

Teen 13:50 het die trok steeds op sy sy gelê, wat ‘n groot kopseer gaan wees vir spitstydverkeer.

Leave a Reply

error: Content is protected !!