Skip to main content

Winnie Mandela, die anti-apartheid ‘struggle’ staatmaker is op hierdie dag skuldig bevind aan ‘n rits bedrog (43 aanklagtes) en diefstal (25 aanklagtes) oortredings. Sy is tot vyf jaar tronkstraf gevonnis met een jaar opgeskort.

Leave a Reply

error: Content is protected !!