Eskom het ‘n kortlys van vyf kandidate saamgestel om André de Ruyter, voormalige uitvoerende hoof van Eskom, te vervang, het Mpho Makwana, Eskom se direksievoorsitter, gister bekendgemaak.
De Ruyter het laat in 2019 by die nutsmaatskappy aangesluit en het in Desember verlede jaar bedank.