Skip to main content

Derek Hanekom, die voormalige Suid-Afrikaanse minister van toerisme, is as die nuwe tussentydse voorsitter van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) aangewys. Ander tussentydse direkteure sluit in Dumisani Sangweni, ‘n ekonoom en strateeg, Fundi Sithebe, voormalige bedryfshoof van Airports Company of SA (ACSA), advokaat Johannes Weapond, ‘n spesialis in korporatiewe en nakomingsreg, Clarissa Appana, ‘n kenner in die finansiële en korporatiewe herstrukturering, Fathima Gany, ’n finansiële kenner en Mahlubi Mazwi, ‘n strateeg vir finansies en besigheid.

’n Geraamde bykomende R2,5 miljard is nodig buiten die R1 miljard wat die staatsbeheerde lugdiens reeds in vanjaar se begroting vir skuldvereffening ontvang het.

Leave a Reply

error: Content is protected !!