Skip to main content

Jacob Gedleyihlekisa Zuma, gebore op 12 April 1942 in Nkandla, Suid-Afrika, is ‘n politikus wat vanaf 2009 as president van Suid-Afrika gedien het. Hy moes in 2018 onder druk sy amp prysgee. Hy was ook vanaf 1999-2005 ons land se adjunkpresident, en die ANC se adjunkpresident vanaf 1997–2007 asook dié party se president vanaf 2007–17.

Leave a Reply

error: Content is protected !!