Skip to main content

SONJA BROWN

Nie-winsgewende Organisasies (NWO’s) en Maatskaplike Werk-personeel betoog tans buite die Gautengse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling in Foxstraat, Johannesburg. Hulle betoog teen die herprioritisering van die nuwe GMO-begroting.

Gauteng Maatskaplike Ontwikkeling se plan om te herprioritiseer beteken dat R500 miljoen wegbeweeg word van OSW’s na dwelmmisbruik, haweloosheid en jeugontwikkeling. Dit beteken geld word weggeneem van organisasies wat na kwesbare kinders, persone met gestremdhede, ouer persone en maatskaplike werk in die algemeen omsien: duisende kwesbare mense sal nie meer kospakkies, psigososiale ondersteuningsdienste ontvang nie.

Leave a Reply

error: Content is protected !!