Skip to main content

Vriende sowel as vyande van die diamantmagnaat Louis Liebenberg hou asem op vir Liebenberg se regstreekse video-uitsending vanmiddag om 2:00.

Die uitsending sal op Forever Diamonds and Gold se Facebookblad gebeeldsend word.

Tariomix, een van Liebenberg se maatskappye, was die afgelope ruk in die nuus nadat dit onlangs onder voorlopige likwidasie geplaas is. Die gevolg was dat die voorlopige likwidateurs verlede Maandag onder verdagte omstandighede ‘n klopjag op kantore in Kempton Park uitgevoer het.

Volgens Liebenberg behoort niemand wat belang by die vennootskapskema het, die beeldsending mis te loop nie.

Leave a Reply