Skip to main content

‘n Egpaar wat in 2016 geld by VBS Bank geleen het, is nou deur ‘n hof gelas om R100 miljoen plus rente terug te betaal aan die likwidateurs van dié bank nadat laasgenoemde siviele sake geopen het teen mense wat geld aan die bank skuld.

Die eienaars van Leratadima Marketing Solutions, Mabuyi Memela, en haar man, Itumeleng Mafoko, het nie die leningsooreenkoms nagekom nie.

Leave a Reply

error: Content is protected !!