Skip to main content

Volgens ‘n verslag deur eiendomsontledingsgroep Lightstone word minstens een verdere rentekoersverhoging van tussen 0,9% en 3,7% (enigiets van 50 tot ‘n massiewe 200 basispunte) vanjaar verwag, wat huiseienaars wat verbande afbetaal, se lewenstandaarde gaan affekteer.

Finder en Bloomberg reken egter dat rentekoerse naby hul piek is, en verwag dat prima uitleenkoerse tot die einde van die jaar tussen 11,00% en 11,25% sal bly. Ander ekonomie voorspel selfs ‘n verlaging in rentekoerse.

Leave a Reply

error: Content is protected !!