Skip to main content

Die swakker rand asook ‘n ‘swakker’ skuif in die globale oliemarkte kan motoriste weer armer laat as hierdie tendens op koers bly.

Volgens die Sentrale Energiefonds se jongste data wys daar reeds ‘n reuse onderverhaling by petrol en diesel. Teen hierdie trant kan petrol met ongeveer R1,20 per liter en diesel met 70 sent per liter styg.

Leave a Reply

error: Content is protected !!