Skip to main content

Volgens President Cyril Ramaphosa het hy gevra dat Eskom nie die kragtariefverhoging van 18,65% wat onlangs deur Nersa toegestaan is, in werking stel nie.

Ramaphosa het aangevoer dat huishoudings en besighede op hul knieë is, en dat ‘n kragverhoging dinge in die land sal vererger.

“Ek het persoonlik vir Eskom gesê: ‘Eskom, dit sal ‘n lae hou vir ons mense wees as ons hierdie 18% nou implementeer terwyl ons beurtkrag ondervind. Skort dit vir ‘n rukkie op’. Dus gaan die Eskom-direksie dit bespreek.”

Hy voer ook aan dat ons ‘krag invoer van ander lande af’.

Leave a Reply