Skip to main content

Die 2022-lesing deur Statistieke Suid-Afrika dui aan dat ons inflasiekoers op 6,9% staan. Dit is die hoogste jaarlikse gemiddelde koers sedert 2009 – toe dit op 7,1% gestaan het aan die einde van daardie wêreldwye finansiële krisis

Voedselpryse, waarvan brood en graanprodukte die grootste inflasie-bydraers was, bly ook hoog. Pryse het die afgelope 12 maande gemiddeld met 12,4% gestyg het.

Vleis was egter effe goedkoper in Desember (9,7%) vanaf November (10,5%) en die pryse van vette en olies het ook effe gedaal.

Leave a Reply