Skip to main content

Isaac Cloete 

Die Rooms Katolieke kerk in Bergsig (Springbok), Maria Mater Gratiae, het onlangs ‘n heerlike ete aan senior burgers van dié kerkgemeente verskaf.

Die verrigtinge het Vrydagoggend by die kerk se saal plaasgevind. En ten spyte van ‘n ietwat koue luggie het talle burgers gepoog om dit by te woon.

Eers was ‘n kerkdiens gehou. Vader Neville R Brand het die diens opgedra aan die senior burgers en dit beskou as ‘n vroeë kersdiens vir hulle. Hy het ook hulde aan hulle gebring en gevra dat die gemeente moet omsien en goed na hulle oues van dae moet kyk.

Leave a Reply

error: Content is protected !!