Skip to main content

19 Desember 1792

Andries Hendrik Potgieter, die leier wat ‘n Voortrekkergroep tydens die slag van Vegkop gelei het toe hulle deur die Matabele (Ndebele) aangeval is, is op hierdie dag in die Graaff-Reinet-distrik in die Kaapkolonie gebore.

Hy het in die Vierde en Vyfde Grensoorloë geveg en was later die stigter van Potchefstroom, die eerste dorp wat noord van die Vaalrivier gestig is.

Bron: SAHO.

Leave a Reply

error: Content is protected !!