Skip to main content

Aangesien Kersfees vanjaar op ‘n Sondag val en ingevolge die Wet op Openbare Vakansiedae, “wanneer ‘n openbare vakansiedag op ‘n Sondag val, is die daaropvolgende Maandag ‘n openbare vakansiedag”, het President Cyril Ramaphosa besluit om Dinsdag, 27 Desember tot ‘n openbare vakansiedag te verklaar.

Die rede hiervoor is omdat die volgende Maandag – die Dag van Welwillendheid – reeds ‘n openbare vakansiedag is.

Oproepe van veral die vakbonde om Dinsdag die 27ste tot ’n openbare vakansiedag te verklaar, het bygedra tot hierdie besluit.

Leave a Reply

error: Content is protected !!