Skip to main content

Janusz Waluś, die moordenaar van Chris Hani, is uit die hospitaal ontslaan en is op parool vrygelaat.

‘n Woordvoerder van die regering het bevestig dat hy vrygelaat is in ooreenstemming met ‘n besluit deur die Konstitusionele Hof.

Leave a Reply